As jy nog nie Deel 1 van Sabbie en Rias se foto’s gesien het nie, gaan kyk gerus hier. Ons het hulle groot dag begin deur die tafel details af te neem waar die proteas en desert rose my hart gesteel het.Rias-hulle het reggemaak by die venue en hulle foto’s is deur Stephan geneem terwyl ek by die girls besig was. Hulle seremonie het plaasgevind in die kapel wat uitkyk oor die Vaal rivier – ‘n asemrowende, rustige natuurskone omgewing.



















Follow me on Pinterest
Hallo Mel
Die foto’s is ongelooflik. Baie geluk dit is baie
professioneel geneem julle twee het goeie werk gedoen.
Verlang Jou skoonma
Baie dankie vir die comment, Ma. Waardeer dit!
Sjoe julle 2 het fantastiese foto’s geneem. Wel gedaan!!!!