Sabbie en Rias se groot dag het uiteindelik aangebreek! Hulle was verloof vir 2 van die 4 jaar wat hulle mekaar ken en het ontmoet deur ‘n vriend van Sabbie wat hulle aan mekaar voorgestel het. Tussendeur al die troue beplanning en mekaar min sien (Rias werk reeds in Namibië) het Sabbie hierdie jaar klaargemaak met haar graad in aptekerswese – Beslis beprysenswaardig! Baie liefde, moeite en aandag was ingesit deur vriende en familie, wie se hulp ingespan was om ‘n baie persoonlike gevoel aan hulle dag te gee. Ek was mal oor die shabby-chic-vintage gevoel van elke detail van hulle tafel versierings tot Sabbie se asemrowende trourok!
Sabbie en haar Bridesmaids het reggemaak by Makojalo-opstal en wat ‘n wonderlike plekkie! Hier is solank deel 1 van hulle pragtige troue…hoop julle geniet die foto’s



















Follow me on Pinterest
Melanie!!!
Die eerste foto’s is AWESOME en STUNNINg verby!!!!!
Wat ‘n geBLESSDE dag was dit nie!
Kan nie wag vir nog nie…
LOVES IT!!!
Mel,dis so pragtig! Kon net so vinnig op my foon kyk! Soek met mening n plekkie met wifi in george om te kan kyk! lfd+
Oe, dit was stunning! Die kleure is amazing!
Gorgeous place – ideal for fun detail shots, hey!! Great work Mel!!!
G
Stunning, stunning foto’s. Net soos die bruid!!!