Kloofzight E-shoot | Liesel & Stephan
Liesel en Stephan trou volgende jaar Maart by The Cowshed in Mpumalanga en ek kan nie wag nie! (Ek’s seker hulle kan ook nie
)
Hulle het ontmoet by gemeenskaplike vriende se troue. Ek skat dis deel van die rede hoekom Muldersdrift vir hulle so ‘n spesiale plek is. Ons het besluit om hulle E-shoot by Kloofzight te hou om by die natuurlike gevoel te pas wat hulle beplan vir hulle troue. Love Liesel se floral uitrustings en natuurlik ook die protea! Hoop julle hou van die “piccies”























Ek dink die foto’s is pragtig!!! Julle is ‘n stunning paartjie!!!!!
Baie mooi Stephan en Liesel!