Archive for December, 2011
Mbali & Fanfan’s wedding day was almost like a renewal of vows for them. You see, they have been legally married for about a year and had their traditional ceremony in December 2010. Read more about their story and see their E-shoot pics here. Read More
Hiermee dan deel 3 van Sabbie en Rias se troue! Gaan kyk gerus na deel 1 en deel 2 ook as jy dit nog nie gesien het nie. Hoop julle geniet die foto’s… Read More
As jy nog nie Deel 1 van Sabbie en Rias se foto’s gesien het nie, gaan kyk gerus hier. Ons het hulle groot dag begin deur die tafel details af te neem waar die proteas en desert rose my hart gesteel het. Read More
Sabbie en Rias se groot dag het uiteindelik aangebreek! Hulle was verloof vir 2 van die 4 jaar wat hulle mekaar ken en het ontmoet deur ‘n vriend van Sabbie wat hulle aan mekaar voorgestel het. Read More
We did Ingrid & Edward’s E-shoot on Monday, for which they found a very interesting spot overlooking Glen Marais in Kempton Park. Read More





