Archive for October, 2011

Avianto | Claire & Anton | Part 2

24 October, 2011  |  Weddings  |  1 Comment

The 15th of October was not only a celebration for Claire & Anton. It was also Claire’s parents’ 35th wedding anniversary. How great is that!? Read More

Reflecting

21 October, 2011  |  Personal  |  6 Comments

Today is my last day as a twenty-something. Things were so busy these last few weeks that I haven’t really had a chance to stop and think about it.

Read More

Avianto | Claire & Anton | Part 1

20 October, 2011  |  Weddings  |  No Comments

Claire & Anton got married this past Saturday at Avianto. Claire’s family is Scottish and Antons’ is South African and Italian. I love it when different families and cultures come together for such an amazing celebration as a wedding!

Read More

Kloofzight E-shoot | Liesel & Stephan

13 October, 2011  |  Engagement  |  2 Comments

Liesel en Stephan trou volgende jaar Maart by The Cowshed in Mpumalanga en ek kan nie wag nie! (Ek’s seker hulle kan ook nie ;) )

Read More

The Bridge | Chene & Gerhard

12 October, 2011  |  Weddings  |  1 Comment

Chené en Gerhard ken mekaar al van skooldae af  en het vertel hoe hulle daai tyd niks met mekaar te doen wou he nie!  Wel, dit was toé en liefde het hulle vinnig daarna van hulle voete afgeslaan, soveel so, dat goeie vriende in verliefdes verander het. Read More

Janine & Thian | Deel 2

7 October, 2011  |  Weddings  |  No Comments

Hulle eerste foto’s saam as Mnr en Mev!

Read More

Janine & Thian | Deel 1

5 October, 2011  |  Weddings  |  1 Comment

Groot, donker roomyswolke het ons elke kort-kort laat opkyk, en hoop dat die weer sal hou,  as die son agter een van hulle gaan wegkruip. Janine & Thian se groot dag het uiteindelik aangebreek en wat ‘n voorreg om deel te kon wees daarvan!

Read More

Janine & Thian | Sneak peek

3 October, 2011  |  Weddings  |  No Comments

Sommer ‘n vinnige een vir Janine & Thian wat Saterdag by Barnyard Lodge, Ermelo getroud is. Hou die blog dop vir nog foto’s wat binnekort sal volg!!

Murize & Zak | Deel 2

3 October, 2011  |  Weddings  |  2 Comments

Nog ‘n paar van Murize & Zak se troue, soos beloof :)

Read More